top of page


NG Kerk Delareyville
Aangesien ons weer op Vlak 1 inperking is, en die getalle vir erediens bywoning verhoog is,
word die verspreiding van elektroniese boodskappe van 7 Maart 2021 tot verdere kennisgewing weer gestaak
Hieronder is 'n versameling boodskappe wat opgeneem is in die tye wat ons gemeente(s)
nie fisiese eredienste kon hou nie
Die boodskappe is in twee formate beskikbaar:
-
Video.
-
Klank sonder beeld. Die klankgreep is kleiner sodat mense met beperkte data ook na die boodskap kan luister.
Video en klank word so klein moontlik gemaak vir die wat min data het. Ons fokus nie op hoë kwaliteit beeld nie.
bottom of page