top of page


NG Kerk Delareyville
Ons het terugbeweeg na vlak 1! Aangesien die getalle wat eredienste kan bywoon
weer verhoog is, het die Kerkraad besluit dat die opneem en verspreiding van
elektroniese boodskappe eers weer gestaak word. Vandag is die laaste elektroniese boodskap tot verdere kennisgewing.
Video - Boodskap deur Dr. Sarel Slabbert - Sondag 7 Maart 2021 - Klank en beeld.
​
​
Audio - Boodskap - Sondag 7 Maart 2021 - Slegs klank.
Boodskap - 7 Maart 2021Dr Sarel JP Slabbert
00:00 / 20:13
bottom of page