top of page

Lidmate wat graag dankoffers wil bydrae in die tyd van "Lock Down" en sosiale isolasie is welkom om hulle bydraes direk in ons gemeente rekening in te betaal. Gee asseblief u van en die woord Dankoffer as verwysing.


 

Bankbesonderhede
NG Delareyville
FNB

Tjekrekening: 62361318085

"As die goeie wil daar is

en iemand gee volgens

wat hy het,

neem God die gawe aan.

Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie."

 

2 Kor. 8:12

.

Kontak: Kerkkantoor

​

E-pos: ngmoed@lantic.net

Tel: 053 948 1678

Kantoor ure: Maandae tot Vrydae 08:00-13:00
  

Kontak: Leraar

​

Dr. SJP Slabbert

E-pos: sjpslabbert@gmail.com

Tel: 053 948 0030
Sel: 082 948 3406

  

Eredienste

​

Geen fisisiese eredienste op die oomblik nie.
  

Ons mag eredienste van 7 Februarie 2021 hervat! Daar is egter 'n beperking van 50 persone maksimum.

Ons sal voortgaan met die verspreiding van vooraf

opgeneemde video en audio preke

totdat die getalle verhoog

bottom of page