top of page


NG Kerk Delareyville
Onder die huidige Vlak 3 Inperkings hervat ons
die digitale verspreiding van boodskappe!
Die diens vir 31 Desember 2020 word gebring
deur Ds. Christo Schoeman
van NG Kerk Delareyville-Oos
​
2020 is 'n jaar wat ons nie sommer sal vergeet nie.
Wat het jy met jou tyd gemaak hierdie laaste jaar?
Is jy in beheer van jou tyd? Hou tyd jou vas?
Hoe beplan ons vir 2021?
Het jy ooit tyd daarvoor?
Het jy tyd?
​
Video - Boodskap - Donderdag 31 Desember 2020 - Klank en beeld.
​
​
Audio - Boodskap - Donderdag 31 Desember 2020 - Slegs klank.
Boodskap - 31 Desember 2020 - Het jy Tyd?Ds. Christo Schoeman
00:00 / 23:28
bottom of page