top of page

Boodskap - 29 Maart 2020 - Klank en beeld. Omtrent 54Mb groot. Ter wille van data is die video is so klein as moontlik gemaak. Die kwaliteit is dus laer.

Boodskap - 29 Maart 2020 - Klank sonder beeld. Omtrent 14Mb groot.. Vir lidmate wat die boodskap wil luister maar beperkte data het

Kontak: Kerkkantoor

​

E-pos: ngmoed@lantic.net

Tel: 053 948 1678

Kantoor ure: Maandae tot Vrydae 08:00-13:00
  

Kontak: Leraar

​

Dr. SJP Slabbert

E-pos: sjpslabbert@gmail.com

Tel: 053 948 0030
Sel: 082 948 3406

  

Eredienste

​

Geen fisisiese eredienste op die oomblik nie.
  

Ons mag eredienste van 7 Februarie 2021 hervat! Daar is egter 'n beperking van 50 persone maksimum.

Ons sal voortgaan met die verspreiding van vooraf

opgeneemde video en audio preke

totdat die getalle verhoog

bottom of page